Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " 'n Bietjie Boerneef" deur A. BREYTENBACH
" 'n Bietjie Boerneef" deur A. BREYTENBACH [boodskap #9759] Do, 12 Junie 1997 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
'N BIETJIE BOERNEEF
A. Breytenbach

Die Hoëveld het tóékapok
so tóé soos toe ons toendertyd
met lag en speel en groot jolyt
ons asembrand baljaar het.

Maar al wat van die joligheid
die kindertyd se vrolikheid
gebly het is die wit kapok
se wasem-asem olikheid.

(gepos deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: "Heloise" deur SHEILA CUSSONS
Volgende onderwerp: " Kaapstad '76 " deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 12:45:02 MGT 2024